top of page

 WATCH:
POLITIES KORREK VS BYBELS KORREK

Benjamin Ardé en ds Kenneth Meshoe

Klik inteken

Polities korrek vs Bybels korrek ​

Die voormalige president van Suid-Afrika het vir mense gesê as hulle Hemel toe wil gaan, benodig hulle 'n lidmaatskapkaart van sy politieke party. Ds Kenneth Meshoe het geweet dat God van hom verwag het om die President in die parlement tereg te wys.

 

Kenneth Meshoe is die hoof van Hope of Glory Tabernacle en 'n politikus (stigter van die ACDP). Hoor hierdie kragtige verhaal van 'n prediker wat 'n president teregwys. (3 minute video)

Politically correct vs Biblically correct ​CLICK TO LISTEN
00:00 / 02:37
PRAY4SA ARC
bottom of page