top of page
POWER UP.jpg
_edited.png

PRAYER MATERIAL

God is calling us back to the House of Prayer. The only way South Africa will see God's supernatural intervention is through prayer. Keep praying, standing, and don’t quit. It’s time to POWER UP!


Then the smoke of the incense, together with the prayers of God’s people, went up to God from the hand of the angel. After this, the angel filled the incense container with fire from the altar and threw it on the earth. Thunder roared, lightning flashed, and the earth shook. Revelation 8:4-5 (CEV)

Bid Die Woord

The Word is powerful! Let’s stand in agreement with each other and God’s Word by praying these Bible verses together. Power up every day by praying the Word.

Week 1: Huis van Gebed

Hulle sal Ek bring na my heilige berg, en Ek sal hulle vreugde laat smaak in My huis van gebed; hulle brandoffers en hulle slagoffers sal welgevallig wees op My altaar; want My huis sal ‘n huis van gebed genoem word vir al die volke. Jesaja 56:7 (AFR53)

Week 2: Hou aan bid

Ons moenie hoop verloor en ophou vertrou op God vir Suid-Afrika nie. Dit is maklik om ontmoedig te raak wanneer ons bid en nie enige verandering sien nie. Ons is in ‘n stryd gewikkel, maar ons oorwinning is in God. Hou aan staan in gebed.

Week 3: Die Skudding

Ons mag gewone mense wees, maar ons sal sien hoe God die hemel en die aarde vir ons skud as ons aanhou bid. Kom ons verklaar ‘n skudding in Suid-Afrika.

Week 4: Vurige Gebed

‘n Paar nietige mense het die wêreld onderstebo gekeer met God se krag, omdat hulle aanhou bid en in eenheid gestaan het. Stel jou voor wat die verandering in Suid-Afrika sal wees wanneer ons dieselfde doen.

Week 5: Die Krag van Gebed

As ons biddend bly, sal God vir ons veg. Hy neem ons gebede en breek die kettings van die vyand se planne. Ons sal God se Koninkryk in Suid-Afrika sien, wanneer ons die krag van gebed in eenheid besef.

PRAY4SA ARC

#PRAY4SA © Kopiereg

Sign up to receive the prayer material via email

bottom of page